Ashburton is 'n dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en lê weerskante van die N3 ongeveer 12 km oos van Pietermaritzburg.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bronne Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal