Die Hyundai Nu-enjin is in 2011 in die Hyundai Elantra vrygestel om die vorige Hyundai Beta-enjin te vervang. Dit is ontwerp om die gaping tussen die nuwe 1.6L Hyundai Gamma-enjin en die 2.0L Hyundai Theta-enjin te oorbrug.
Aanwendings 2011–huidig Hyundai Elantra vyfde geslag2012–huidig Hyundai i302013–huidig Kia Forte LX2014–huidig Hyundai Mistra
Nu MPi 2.0L 'n Atkinsonsiklus-eksemplaar is in die 2016 Hyundai Elantra vrygestel wat 147 pk @ 6 200 opm en 132 lb-vt teen 4 500 opm lewer.
Aanwendings 2014–2015 Hyundai Elantra vyfde geslag 2012–huidig Kia Soul 2012–huidig Hyundai i40 2013–huidig Kia Forte 2014–huidig Kia Sportage 2014–huidig Hyundai Mistra 2014–huidig Kia Optima 2016–huidig Hyundai Elantra sesde geslag
Sien ook Lys van Hyundai-enjins
Verwysings
Nu