duimnael|regs|270px|Kerkstraat 28, Tulbagh.
Kerkstraat 28 is ’n sowat 200 jaar oue gebou in ’n eenvoudige Kaaps-Hollandse Styl op Tulbagh in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Dit is een van die huise wat Cosmus Rademan in 1818 gebou het en is later verkoop aan G.M. Meyer, die eerste tollenaar by Roodezands Kloof. Ná die aardbewing van 1969 is dit, tesame met die meeste ander ou geboue in Kerkstraat, sorgvuldig gerestoureer.
Bronne Richardson, Deirdré. 2001. Historic sites of South Africa. Cape Town: Struik.
Kategorie:Geboue en strukture in Tulbagh