duimnael|220px|Kerkstraat 40, Tulbagh.
Kerkstraat 40 is ’n meer as 200 jaar oue Kaaps-Hollandse gebou op Tulbagh in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Die eiendom waarop die huis gebou is, is in 1801 aan Magteld Combrink verkoop en sy het die huis waarskynlik kort daarna laat oprig. Dit is T-vormige en het reguit endgewels en ’n konkaaf-konveks-gewel bo die voordeur,
Bronne Richardson, Deirdré. 2001. Historic sites of South Africa. Cape Town: Struik.
Kategorie:Geboue en strukture in Tulbagh