duimnael|300px|Kerkstraat 24, Tulbagh.
Kerkstraat 24 is ’n sowat 200 jaar oue Kaaps-Hollandse gebou op Tulbagh in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Die huis is omstreeks 1820 vir ene De Lange gebou en is die enigste H-vormige huis in Kerkstraat, wat in sy geheel gerestoureer is ná die aardbewing van 1969.
Bronne Richardson, Deirdré. 2001. Historic sites of South Africa. Cape Town: Struik.
Kategorie:Geboue en strukture in Tulbagh