Gebeure Griekeland Slag van Sallasia -- Demetrius van Pharos se 1600 Illiriërs speel 'n belangrike rol aan die kant van die Masedoniërs. Anatolië Die Seleukiede-vors Antiochus III stuur sy satraap Achaios om gebied terug te verower van die koning van Pergamon. Ptolemeus III stuur sy seun Magas en sy vloot na Asia om Pergamon te help teen die Seleukiede, maar dit misluk. Die mag van die Ptolemeeë is verswak.Army and Society in Ptolemaic Egypt Armies of the Ancient World , Cambridge University Press, 2014, , Antiochus III van Seleukië trou met Loadike, die dogter van Mithridates II van Pontus. Dit beseël 'n bondgenootskap van Seleukië en Pontus. Egipte Ptolemeus IV volg sy vader op Sjina Koning Zheng van Qin verower ook die koninkryk Yan.China: A History, , Hackett Publishing, 2009, ,

Sterftes Ptolemeus III Euergetes, farao van Egipte

Verwysings