Gebeure Ying Zheng, later bekend as Qin Shi Huangdi, nou 20 jaar oud word self heerser van Qin. Hy maak 'n einde aan die regent Lü Buwei se mag. China: A History, , Hackett Publishing, 2009, , Eratosthenes bereken die Aarde se omtrek.(geraamde datum) Kartago se huurlinge op Sardinië kom ook in opstand. 'n Leër onder Hanno word na Sardinië gestuur, maar dit bestaan uit huurlinge wat ook in opstand kom en hulle kommandant kruisig.
Verwysings