Gebeure Ying Zheng, later bekend as Qin Shi Huangdi, erf die troon van Qin. Hy is 14 jaar oud. Lü Buwei oefen as regent die mag uit.China: A History, , Hackett Publishing, 2009, Die Romeine stig 'n kolonie in Brundisium. Berenike, Antiochus II se vrou en Ptolemeus II se dogter verloor nie net haar eggenoot en haar vader nie, maar haar kind word vermoor en spoedig ook syself en sommige van haar hofgangers. Na die dood van Antiochus II breek opnuut 'n oorlog met Egipte uit, wat die Derde Siriese Oorlog of die Laodike se Oorlog genoem word
Sterftes Ptolemeus II Philadelphus, koning van Antieke Egipte (* 309 v.C.) Antiochus II van die Seleukidiese Ryk Berenike, vrou van Antiochus II en dogter van Ptolemeus II Verwysings