Gebeure China Magte van die Qin verslaan die laaste Zhou-vors van China.China: A History, , Hackett Publishing, 2009, , Rome In die vlootgeveg van Ecnomus ontmoet 'n Kartaagse vloot van 350 'n Romiense vloot van 330 skepe. Die Romeine verloor 24 skepe wat sink. Die Kartagers verloor meer as 30 en 64 word gevat. Verwysings