Leersum is 'n dorp in Nederland in die provinsie Utrecht op die Utrechtse Heuvelrug. Die voormalige munisipaliteit tel sowat 7 800 inwoners (2016) en het 'n oppervlak van 30 km².

Die munisipaliteit Leersum is vanaf 1 Januarie 2006 saamgevoeg met Amerongen, Doorn, Driebergen-Rijsenburg en Maarn. Dit vorm saam die munisipaliteit Utrechtse Heuvelrug.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf van Utrechtse Heuvelrug

Kategorie:Utrechtse Heuvelrug Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Utrecht (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Utrecht (provinsie)