Gebeure Party van Caesar se gesante word in Armorica deur die Veneti gevangegeneem. Caesar, Decimus Brutus en Publius Crassus val Armorica, die Loire se monding en Aquitanië aan. Slag van Morbihan Baai - Die Romeine verslaan die vloot van die Veneti. Caesar trek na Belgica, in die noorde, en verslaan die Morini en die Menapii.A Global Chronology of Conflict: From the Ancient World to the Modern Middle East , ABC-CLIO, 2009, ,

Verwysings