DASO (Engels: Democratic Alliance Student Organisation) is die studente-organisasie van die Demokratiese Alliansie van Suid-Afrika.
Die organisasie neem deel aan verkiesings van die Verteenwoordigende Studenterade van Suid-Afrikaanse universiteite.
In Mei 2015 het DASO verrassend met 52,5 % van die stemme die verkiesings van die Universiteit van Fort Hare gewen, wat baie sterk bande met die ANC het. Dit was nog 20,5 % in 2014.
Verwysings
Kategorie:Onderwys in Suid-Afrika Kategorie:Demokratiese Alliansie