Aston Villa is 'n Britse sokkerklub in Witton, Birmingham. Die klub is in 1874 opgerig en was in 1888 een van die stigters van die Football League. Hulle aartsvyande is die Birmingham City-sokkerklub, wat in dieselfde stad geleë is.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, Aston Villa se tuisveld is Villa Park, wat sitplek aan 42 640 toeskouers bied.
Aston Villa se belangrikste titels sluit in die Engelse liga (sewe keer), die FA Cup (sewe keer), die Ligabeker (vyf keer), die Europese Beker (een keer, 1982), en die Europa League (een keer, 2026).
Verwysings
Eksterne skakels Aston Villa se webtuiste
Kategorie:Birmingham Kategorie:Engelse sokkerklubs