Crater 2 is ’n dwergsterrestelsel wat in 2016 ontdek is en om die Melkweg wentel, https://arxiv.org/abs/1601.07178. sowat 380 000 ligjare van die Aarde af.Crosswell, K. (2016). Dit is in geïdentifiseer op die beelddata van die VST ATLAS-opname.

Die stelsel het ’n effektiewe radius van ~, wat dit die vierde grootste satelliet van die Melkweg maak.

Verwysings

Kategorie:Dwergsterrestelsels Kategorie:Melkweg Kategorie:Plaaslike Groep