Human & Rousseau is 'n literêre uitgewersmaatskappy wat in 1959 gestig is deur Koos Human en Leon Rousseau.

Sommige van hul publikasies is: Asterix en die Noormanne, 1975 Asterix en Cleopatra, 1997 Boerekos - Dine van Zyl, 1985 The Woman’s Value Book on Traditional South-African Food - Dine van Zyl, 1985 Agter die Lekker aan - Dine van Zyl, 2007 Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika The Little Karoo - Jose Burman Early Railways at the Cape - Jose Burman, 1984, Inleiding tot die Afrikaanse Letterkunde - N.P. van Wyk Louw Die nagloper: twee tekste vir televisie - Dolf van Niekerk, 1976 Nag op 'n kaal plein (gedigte) - Dolf van Niekerk, 2006 South African Orders, Decorations and Medals - EGM Alexander, GKB Barron en AJ Bateman, 1986 Die groot verlange: die verhaal van Eugène N. Marais - Leon Rousseau, 1974 Die groot avontuur: wondere van die lewe op aarde - Leon Rousseau, 2006 Grilgrypers-reeks - De Wet Hugo, 2018

Die A tot Z van klassieke musiek, Koos Human, 2005, 'n Lewe met Boeke, Koos Human, 2004/2007 Raar Maar Waar..., Koos Human, 2000, Hulle Het Ons Eeu Gevorm, Koos Human, 1999, (met Trewhella Cameron) Willekeur: 'n willekeurige keur, Koos Human, 1994,

Die volle Liewe Heksie-reeks (15 boeke van 1965-2002) - Verna Vels Die meerderheid van Rona Rupert se werke. Al Wilma Stockenström se werke. Vyf van Emsie Schoeman se boeke Al Kerneels Breytenbach se boeke

Olga Kirsch Negentien Gedigte, 1972 Geil Gebied, 1976 Oorwinteraars in die Vreemde, 1978 Afskeide, 1982 Ruie tuin, 1983

Ina Rousseau Die Verlate Tuin, 1954/62 Taxa, 1970 Kwiksilwersirkel, 1978 Heuningsteen, 1980 Versamelde gedigte: 1954-1984 Grotwater, 1989 'n Onbekende jaartaal, 1995 Die stil middelpunt, 2003

Eksterne skakels Human & Rousseau se webtuiste

Kategorie:Uitgewery