Die Koekedouwdam naby Ceres, wat hoofsaaklik vir besproeiing gebruik word, se maksimum kapasitiet is 17 200 000 kubieke meter. Dit word deur die Koekedouwrivier gevoed.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap