Die Grootkloofdam verskaf water aan De Doorns. Die dam is ongeveer 22 km vanaf Prince Alfred Hamlet in die Kaapse Wynlande geleë. Dit is in 1999 voltooi en word deur die Olifantsrivier gevoed. Die dam het 'n kapasiteit van 1400 kubieke meter en 'n oppervlakte van 12 hektaar. Die damwal is 28 meter hoog.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap