2016 Formule 1 PirelliChinese Grand Prix 250px Datum 17 April 2016 Plek Shanghai Internasionale Renbaan Voorste wegspringplek Renjaer Nico Rosberg Mercedes Tyd 1:35.402 Vinnigste ronde Renjaer Nico Hülkenberg Force India-Mercedes Tyd 1:39.824 (rondte 48) Podium 1 Nico Rosberg Mercedes 2 Sebastian Vettel Ferrari 3 Daniil Kvyat Red Bull-TAG Heuer

Die 2016 Formule Een Chinese Grand Prix is op 17 April 2016 op die Shanghai Internasionale Renbaan in China gehou. Dit was die derde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nico Rosberg in sy Mercedes gewen.

Bande beskikbaar gestel + Pirellibande vir gebruik te Shanghai Bande vir 'n droë baan Reënbande 50pxSupersag 50pxSag 50pxMedium 50pxTussen-in 50pxReën

Kwalifisering Kontroversie Ná afloop van kwalifisering in beide die Grands Prix van Australië en Bahrein was daar hewige kritiek op die nuwe kwalifiseringstelsel, waarin die stadigste jaer in elke sessie ná 'n sekere tyd uitgeskakel word. Hierdie stelsel het egter gesorg dat daar in K2 en K3 aan die einde van die sessie niemand meer uitgeval het nie. Die opwinding wat die nuwe stelsel moes lewer, het toe nie plaasgevind nie.

Direk ná afloop van kwalifisering in Australië het die spanne vergader en is daar op 20 Maart besluit om die FIA te versoek om terug te keer na die ou stelsel tydens die eersvolgende ren in Bahrein.Het oude kwalificatiesysteem keert weer terug 'n Paar dae later is egter bekend gemaak dat verskeie spanne nie akkoord wou gaan met die terugkeer na die ou stelsel nie. Hierná is die elimineringstelsel behou vir kwalifisering in Bahrein.Toch weer niet terug naar oude systeem in Bahrein

Ná afloop van die rennaweek in Bahrein is daar weer beraadslaag oor hierdie stelsel. Op 7 April, die dag waarop daar besluit sou word of daar aanpassings moes kom aan die kwalifiseringstelsel, het alle Formule 1-spanne geëis om terug te keer na die kwalifiseringstelsel soos dit tot 2015 gebruik is.F1-teams eisen terugkeer naar 2015-kwalificatie Later die dag is daar ná oorleg besluit om wel terug te keer na die oorspronklike kwalifiseringsopset,Formule 1 terug naar kwalificatiesysteem van 2015 en dit is daarna op 11 April deur die FIA bekragtig.FIA bekrachtigt terugkeer naar oude kwalificatie

Wegspringrooster Die Mercedes-jaer Lewis Hamilton, wat in die vorige twee renne heelvoor weggespring het, ontvang 'n straf van vyf roosterplekke omdat sy motor se ratkas vervang moes word. Gridpenalty voor wereldkampioen Hamilton in China GP UPDATE

PosNoRenjaerVervaardigerK1K2K3Rooster 1 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 1:37.669 1:36.240 1:35.402 1 2 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:37.672 1:36.815 1:35.917 2 3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:37.347 1:36.118 1:35.972 3 4 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:37.001 1:36.183 1:36.246 4 5 77 Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:37.537 1:36.831 1:36.296 5 6 26 Daniil Kvyat Red Bull-TAG Heuer 1:37.719 1:36.948 1:36.399 6 7 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:38.096 1:37.149 1:36.865 7 8 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 1:37.656 1:37.204 1:36.881 8 9 33 Max Verstappen Toro Rosso-Ferrari 1:38.181 1:37.265 1:37.194 9 10 27 Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:38.165 1:37.333 geen tyd 13 11 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:38.016 1:37.347 10 12 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 1:38.451 1:38.826 11 13 22 Jenson Button McLaren-Honda 1:37.593 1:39.093 12 14 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:38.425 1:39.830 14 15 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:38.321 1:40.742 15 16 12 Felipe Nasr Sauber-Ferrari 1:38.654 1:42.430 16 17 20 Kevin Magnussen Renault 1:38.673 17 18 21 Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 1:38.770 18 19 30 Jolyon Palmer Renault 1:39.528 19 20 88 Rio Haryanto MRT-Mercedes 1:40.264 20 107% tyd: 1:42.080 21 94 Pascal Wehrlein MRT-Mercedes geen tyd 21 22 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG geen tyd 22

Renuitslag Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte 1 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 56 1:38:53.891 1 25 2 5 Sebastian Vettel Ferrari 56 +37.776 4 18 3 26 Daniil Kvyat Red Bull-TAG Heuer 56 +45.936 6 15 4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 56 +52.688 2 12 5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 56 +1:05.872 3 10 6 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 56 +1:15.511 10 8 7 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 56 +1:18.230 22 6 8 33 Max Verstappen Toro Rosso-Ferrari 56 +1:19.268 9 4 9 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 56 +1:24.127 8 2 10 77 Valtteri Bottas Williams-Mercedes 56 +1:26.192 5 1 11 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 56 +1:34.283 7 12 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 56 +1:37.253 11 13 22 Jenson Button McLaren-Honda 56 +1:41.990 12 14 21 Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 55 +1 rondte 18 15 27 Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 55 +1 rondte 13 16 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 55 +1 rondte 15 17 20 Kevin Magnussen Renault 55 +1 rondte 17 18 94 Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 55 +1 rondte 21 19 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 55 +1 rondte 14 20 12 Felipe Nasr Sauber-Ferrari 55 +1 rondte 16 21 88 Rio Haryanto MRT-Mercedes 55 +1 rondte 20 22 30 Jolyon Palmer Renault 55 +1 rondte 19

Puntestand na die Grand Prix Renjaers

Posisie Nommer Jaer Span Punte 1 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 75 2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 39 3 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 36 4 5 Sebastian Vettel Ferrari 33 5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 28 6 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 22 7 26 Daniil Kvyat Red Bull-TAG Heuer 21 8 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 18 9 33 Max Verstappen Toro Rosso-Ferrari 13 10 77 Valtteri Bottas Williams-Mercedes 7 11 27 Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 6 12 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 4

Vervaardigers Posisie Span Punte 1 Mercedes AMG 114 2 Ferrari 61 3 Red Bull-TAG Heuer 57 4 Williams-Mercedes 29 5 Haas-Ferrari 18 6 Toro Rosso-Ferrari 17 7 Force India-Mercedes 6 8 McLaren-Honda 1

Verwysings

Kategorie:Chinese Grand Prix China