Die 2016 Curriebekerkwalifiseringstoernooi is ’n rugbykompetisie wat in 2016 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beslis word om te bepaal welke spanne in die 2016 Curriebeker sal speel. Die toernooi word tussen vyftien spanne gespeel tussen April en Julie. Nege van hierdie spanne sal aan die Premierafdeling deelneem terwyl die oorblywende ses om die Eerste Divisie-titel sal meeding.
Kompetisiereëls Elke span in die kompetisie sal een wedstryd teen elk van die ander spanne speel in of ’n tuis- of ’n wegwedstryd. Spanne kry vier punte vir ’n oorwinning en twee punte vir ’n gelykopuitslag. Bonuspunte word toegeken indien ’n span vier of meer drieë in ’n wedstryd druk en ook vir die span indien die marge sewe of minder punte is. Spanne sal op ’n punteleër georden word volgens ligapunte en dan punteverskil.
Die ses hoofspanne wat by Superrugbykonsessies betrokke is – Blou Bulle, OP Kings, Vrystaat XV, Leeus XV, Haaie XV en Westelike Provinsie – sal outomaties vir die Premierafdeling kwalifiseer, saam met die drie spanne wat hoogste op die punteleer lê wat nie aan ’n konsessie verbonde is nie. Die oorblywende ses spanne sal in die Curriebeker Eerste Divisie speel. Punte sal nie van die kwalifiseringsfase na die ander toernooie oorgedra word nie.
Spanne Die volgende spanne neem deel: 2016 Curriebekerkwalifisering spanne Span Stadion Blou Bulle Loftus Versfeld Boland Kavaliers Bolandstadion Grens Bulhonde Buffalo City-stadion Griekwas Griekwapark Griffons Noordwes-stadion Haaie XV Growthpoint Kings Park Leeus XV Emirates Airlines Park Luiperds Olënpark OP Kings Nelson Mandelabaai-stadion Pumas Mbombelastadion SWD Arende Outeniekwapark Valke Barnardstadion Vrystaat XV Toyota-stadion Welwitschias Hage Geingob-stadion Westelike Provinsie DHL Nuweland
Tabel
Tabelnotas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Punte teen (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle tabelpunte bymekaargemaak.
Wedstryddatums DatumDatumWeek 17-9 AprilWeek 1010-11 JunieWeek 215–16 AprilWeek 1116-18 JunieWeek 322-23 AprilWeek 1224-25 JunieWeek 427-30 AprilWeek 131-2 JulieWeek 56-7 MeiWeek 147-9 JulieWeek 613-14 MeiWeek 1515-16 JulieWeek 720-21 MeiWeek 1622-23 JulieWeek 827-28 MeiWeek 93-4 Junie
Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering
Week 1
Loslootjie: Luiperds
Week 2
Loslootjie: Westelike Provinsie
Week 3
Loslootjie: Griffons
Week 4
Loslootjie: Blou Bulle, Haaie XV, Vrystaat XV
Week 5
Loslootjie: Valke
Week 6
Loslootjie: Leeus XV
Week 7
Loslootjie: SWD Arende
Week 8
Loslootjie: Haaie XV
Week 9
Loslootjie: Boland Kavaliers, Grens Bulhonde, SWD Arende, Valke, Welwitschias
Week 10
Loslootjie: Boland Kavaliers, Griffons, Luiperds, OP Kings, Pumas, Vrystaat XV, Westelike Provinsie
Week 11
Loslootjie: Griekwas, Leeus XV, OP Kings
Week 12
Loslootjie: Grens Bulhonde
Week 13
Loslootjie: Pumas
Week 14
Loslootjie: Welwitschias
Week 15
Loslootjie: Griekwas
Week 16
Loslootjie: Blou Bulle
Voorste puntemakers
Voorste 10 puntemakers (Statistiek)PosNaamPunteGespeelSpan 1George Whitehead – Griffons 2Rhyno Smith136 (5 Drieë, 30 Doel, 15 Straf, 2 Skep) – Luiperds 3Nico Scheepers132 (5 Drieë, 37 Doel, 11 Straf) – Boland 4Justin van Staden108 (27 Doel, 18 Straf) – Pumas 5Clinton Swart94 (4 Drieë, 22 Doel, 10 Straf) – Griekwas 6Shaun Reynolds82 (5 Drieë, 21 Doel, 5 Straf) – Leeus XV 7Marnitz Boshoff81 (1 Drie, 29 Doel, 6 Straf) – Leeus XV 8Masixole Banda78 (4 Drieë, 14 Doel, 10 Straf) – Grens 9Joshua Stander77 (3 Drie, 25 Doel, 4 Straf) – Blou Bulle 9Karlo Aspeling77 (1 Drie, 21 Doel, 10 Straf) – Valke
Verwysings
Kategorie:Curriebeker Kategorie:Sport in 2016