Jason Jenkins (gebore 2 Desember 1995 in Pretoria, Suid-Afrika) is 'n rugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die in Superrugby op slot speel.

Springbokloopbaan Jenkins maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 2 Junie 2018 teen Wallis in Washington, D.C. op die ouderdom van 22 jaar.

Verwysings

Eksterne skakels

Jason Jenkins by itsrugby.co.uk

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers