Rio Haryanto (gebore 22 Januarie 1993) is 'n Indonesiese Formule Eenrenjaer. Sy debuutren was die 2016 Australiese Grand Prix vir Manor-Mercedes, maar hy moes ongelukkig weens 'n gebrek aan borgskapfondse na die 2016 Duitse Grand Prix uitsit.
Verwysings
Kategorie:Formule Een-renjaers Kategorie:Indonesiese sportlui Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1993