Gebeure 11 Maart – 'n Man wat beweer hy is Kambuses van Persië se broer, Bardiya (Smerdis), probeer die mag oorneem.From Cyrus to Alexander: A History of the Persian Empire,, Eisenbrauns, 2002, , Darius, 'n prins uit 'n sytak van die koninklike familie, beweer Bardiya heet in werklikheid Gautama en is 'n troonrower, en dat die regte Bardiya deur Kabuses gedood is. 29 September – Darius verslaan Bardiya en stel hom tereg. Dādarši, die satraap van Baktrië, help Darius die opstand in die noordelike deel van die Iranse Hoogvlakte onderdruk.

Sterftes Kambuses van Persië

Verwysings

-97