Lotus Gardens uitbreiding 2 is 'n woongebied wes van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Saulsville in die suidweste, Atteridgeville in die suide en Lotus Gardens aan die oostekant.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Gauteng