Proklamasieheuwel is 'n woongebied in die weste van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Wespark in die weste, Pretoria-Wes in die ooste en Danville aan die noordekant.
Sien ook Gereformeerde kerk Pretoria-Wes Lys van dorpe in Suid-Afrika NG gemeente Pretoria-Wes
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Gauteng