Six Fountains is 'n klein voorstad in die ooste van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is geleë tussen die Silver Lakes sekuriteitsoord aan die oostekant en Wapadrand en Equestria aan die westekant. Die Wilgers lê nog verder weswaarts, in die rigting van die stad.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Pretoria