Wespark is 'n woongebied in die weste van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Kwaggasrand in die weste, Proklamasieheuwel in die ooste en Danville aan die noordekant.

Sien ook Gereformeerde kerk Pretoria-Wes Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Gauteng