Saulsville is 'n township wes van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Atteridgeville in die ooste, Laudium in die suide en Lotus Gardens aan die noordekant.
Op 6 Desember 2025 het verskeie skieters ’n aanval binne ’n sjebeen in Saulsville uitgevoer, wat gelei het tot die dood van minstens 12 persone en die besering van 13 ander.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Gauteng