Professor Quarraisha Abdool-Karim is 'n Suid-Afrikaanse epidemioloog. Sy is die voorsitter van die HPTN Etiekwerkgroep, FHI in Noord-Carolina. Sy is ook 'n stigterslid en direkteur van die generiese antiretrovirale verkrygingsprojek (GARPP). Sy dien tans as projekdirekteur van die Vulindlela Landelike Navorsingsterrein. Sy het die Orde van Mapungubwe-toekenning ontvang, die hoogste siviele eerbetoning in Suid-Afrika."Professor Quarraisha Abdool Karim" , The Presidency Republic Of South Africa, Pretoria, Unknown date ~2013. Retrieved on 23 August 2014. Abdool-Karim is 'n lid van die Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika en die Afrika-Akademie vir Wetenskap.AAS. "Karim Abdool, Quarraisha, Prof" , Fellow of AAS since 2011; Biochemistry, Epidemiology, Nairobi, unknown. Retrieved on 23 August 2014. Sy is ook die eerste vroulike ontvanger van die TWAS-Lenovo Wetenskapprys. Sy is met mede-epidemioloog Salim Abdool-Karim getroud.@City_Press, South Africa. "100 World Class South Africans: Salim and Quarraisha Abdool Karim" , City Press, Pretoria, Unknown date ~2013. Retrieved on 23 August 2014.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse wetenskaplikes Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense