Sint-Jans-MolenbeekMolenbeek-Saint-Jean 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag border|90px|senter Land  Gewes (deelstaat) 23px Brussel-Hoofstad Streek 23px Brussel Koördinate  Oppervlak:    - Totaal 5,89 vk km Bevolking:    - Totaal (1 Januarie 2019) 96 501  - Bevolkingsdigtheid 16 383,9/vk km Tydsone UTC +1 (MET) Burgemeester Catherine Moureaux (PS) Amptelike Webwerf Molenbeek

Sint-Jans-Molenbeek (Nederlands: [sɪnt ˈjɑns ˈmoːləmˌbeːk] of Molenbeek-Saint-Jean (Frans: [molənbek sɛ̃ ʒɑ̃]), kortweg Molenbeek, is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Brusselse Hoofstedelike Gewes. Die munisipale gebied het 'n bevolking van 96 501 (soos op 1 Januarie 2019) en 'n oppervlakte van 5,89 km². Die amptelike tale is Nederlands en Frans, maar daar word ook Arabies gepraat.

duimnael|links|Die Chaussée de Gand / Steenweg op Gent Die munisipaliteit het 'n Moslemgemeenskap van ca. 25-30%, veral van Marokkaanse afkoms. Daar is groot sosiale probleme met hoë kriminaliteit en werkloosheid en min edukatiewe moontlikhede. In 2016 het die munsipaliteit in die nuus gekom deurdat een van die terroriste van die aanslag in Parys, Salah Abdeslam, hom hier versteek het en hier in hegtenis geneem is.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in die Brusselse Hoofstedelike Gewes Kategorie:Stede in die Brusselse Hoofstedelike Gewes