Die perdegesig-eenhoringvis (Naso fageni) is 'n vis wat voorkom in die weste van die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Bazaruto-eilande in Mosambiek asook die Seychelle. In Engels staan die vis bekend as die Horseface unicornfish.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Naso fageni by FishBase
Kategorie:Beenvisse