Gebeure In die Romeinse senaat neem die teenstanders van die volkstribuun C. Gracchus 'n laaste dekreet van die senaat teen sy hervormings aan. Gaius Gracchus en talle van sy volgelinge word gedood. Western Civilization: Volume I: To 1715, , Cengage Learning, 2014, ,
Verwysings