Horst Köhler (22 Februarie 1943 – 1 Februarie 2025) het van 1 Julie 2004 tot 31 Mei 2010 as die bondspresident (staatshoof) van Duitsland gedien. Op 4 Maart 2004 het hy afgetree as direkteur-generaal van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF). Horst Köhler was 'n lid van die Christelik-Demokratiese Unie (CDU).

Kategorie:Presidente van die Bondsrepubliek Duitsland Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 2025