Reekse Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metaalagtiges (Metalloïede) Nie-metale Lantaniede Aktiniede Reekse & groepe Alkalmetale Aardalkalimetale Halogene Edelgasse
Die elemente van die periodieke tabel kan in 'n aantal reekse volgens die geleidelike variasies van hul fisiese en chemiese eienskappe verdeel word. Die reekse kan soms met die groepe of periodes ooreenstem, maar kan ook diagonaal oor die Periodieke tabel heen loop soos in die geval van die metaalagtiges.
Daar kan tien reekse onderskei word: Alkalimetale Aardalkalimetale Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metaalagtiges Nie-metale Halogene Edelgasse Lantaniede Aktiniede
Ander groeperinge binne die periodieke tabel is: groepe periodes blokke
Bron
Verwysings
Kategorie:Chemie Kategorie:Chemiese elemente Kategorie:Chemiese reekse