Morokweng is 'n dorp in die Dr Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika. Die R376-streekroete verbind die dorp met sy buurdorpe onder andere Vorstershoop.
Krater Naby die dorp is die Morokweng-inslagkrater geleë, wat uit die oorgangstyd van Jura en Kryt stam. Die Cr/Cr-isotoopverhouding wys dat dit dalk deur 'n inslag van 'n gewone chondriet veroorsaak is.Impact Stratigraphy: The Italian Record Springer, 2006, ,
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Noordwes