Tosca is 'n nedersetting in die Dr Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika.
Dit was voorheen die setel van die Molopo Plaaslike Munisipaliteit, totdat dit saamgesmelt het om die Kagisano-Molopo Plaaslike Munisipaliteit te word in 2011. Tosca is in privaatbesit. Die R378-streeksroete verbind Tosca met sy buurdorpe: Seniac en Voorspoed.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Noordwes