Babelegi is 'n nywerheidsdorp in noordelike Gauteng, in Suid-Afrika. Dit is 16 km suid van Pienaarsrivier geleë en val onder die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Gauteng