Gebeure M. Aemilius Lepidus en G. Julius Caesar word konsul. Caesar vir die 3de keer. 6 April – Slag van Thapsus. Caesar se leër verslaan die res van Pompeius s'n en hulle bondgenoot Juba I.All Things Julius Caesar: An Encyclopedia of Caesar's World and Legacy, , ABC-CLIO, 2014, , Caesar se mans dood 10 000 mans wat probeer hulle oor te gee. Caesar dood Lucius Afranius, wat vroeër konsul was en Sulla se seun Faustus.Sulla: A Dictator Reconsidered Pen and Sword, 2014, , M. Porcius Cato, 'n teenstander van Caesar, pleeg selfmoord in Utica. 20 September – 1 Oktober: Caesar hou vier tromftogte vir sy oorwinnings in Gallië, Egipte, Pontus en Africa. Julius Caesar hervorm die kalender. Die huidige jaar word verleng tot 445 dae.The Handy Geography Answer Book , Visible Ink Press, 2009, ,
Sterftes M. Porcius Cato (*95 v.C.) Juba Vercingetorix, leier van die Galliese Arverni
Verwysings