duimnael|links|Reëlmatige sewehoek
'n Sewehoek of Heptagoon is 'n veelhoek met sewe sye. "Hepta - έπτα" is Grieks vir sewe, en "gonia - γωνία" is Grieks vir hoek. Heptagone het sewe hoeke en sewe sye. 'n Reëlmatige sewehoek se hoeke is ewe groot en die sye is ewe lank.
Eksterne skakels
Kategorie:Meetkunde Kategorie:Veelhoeke