Thai kan na een van die volgende verwys: Thai (taal), die amptelike taal van Thailand Thai (volk), die titulêre nasie van Thailand Thai Airways, die vlagdraerlugredery van Thailand Taivolke, 'n groep van volke in Suidoos-Asië Taitale, 'n taalfamilie in Suidoos-Asië Tai-Kadai-tale, 'n taalfamilie in Suidoos-Asië