Acton Homes is 'n nedersetting in KwaZulu-Natal, sowat 13 km noordoos van Bergville en 36 km wes van Ladysmith.

John Homes het die plekkie se naam in 1869 daaraan gegee ter herinnering aan sy tuisdorp, Iron Acton, naby Bristol, Engeland, nadat hy en sy vier seuns hier kom woon het.

Bron Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal