Agisanang is 'n township in Noordwes, Suid-Afrika, sowat 3 km suidoos van die dorp Sannieshof in die distrik Delareyville.
Die township se naam is Tswana vir "woon saam in vrede"; dit het vroeër Agisang geheet.
Verwysings
Bron Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.
Kategorie:Nedersettings in Noordwes