Akkedisberg is 'n 846 m hoë berg in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, sowat 22 km oos van Stanford en 30 km suidoos van Caledon.

Die naam is Afrikaans en selfverduidelikend.

Sien ook Akkedisbergpas

Bron Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Kategorie:Berge van Suid-Afrika