Danie Rossouw (gebore 5 Junie 1978 in Sabie) is 'n oud-Springbokrugbyspeler wat tot in 2011 slot vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Super 14 gespeel het. Hy is nadat hy Superrugby begin speel het in 2003 as Springbok gekies. Danie Rossouw het in drie wêreldbekers gespeel, in 2003, 2007 en 2011.
Eksterne skakels
Danie Rossouw by itsrugby.co.uk
Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners