Gorgias (Grieks: Γοργίας, [ɡorɡíaːs]; fl. omtrent 427 v.C.) was 'n Griekse sofistiese filosoof.

In 427 v.C. is hy een van die lede van 'n gesantskap uit Leontini (in Sisilië) wat Athene besoek om hulp te vra teen die stad Syracuse. Die oligargie van Syracuse probeer die demokrasie van Leontini omver te werp.Gorgias and the New Sophistic Rhetoric, , SIU Press, 2002, ,

Sy filosofie kan as nihilisme beskryf word. Hy het geredeneer dat niks bestaan nie. Dit wil sê dat hy metafisika, gesonde verstand en empirisme verwerp het as basis vir 'n stelsel van oortuigings.Historical Dictionary of Metaphysics G - Reference, Information and Interdisciplinary Subjects Series, , Scarecrow Press, 2011, ,

Verwysings

Kategorie:Ou Griekse filosowe Kategorie:Mense in die 5de eeu v.C. Kategorie:Geboortes in 483 v.C. Kategorie:Sterftes in 375 v.C.