Ai-Ais is 'n vakansieoord in die suide van Namibië met warmwaterbronne, geleë in die bedding van die Visrivier, sowat 128 km wes van Karasburg en 224 km suidwes van Keetmanshoop.
Die naam is afgelei van Khoikhoi /Ae-/aes, wat vuurwater, met ander woorde warm soos vuur, beteken.
Die gebied rondom Ai-Ais is in 1964 tot 'n wildtuin verklaar.
duimnael|links|Die spa by Ai-Ais
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Namibië Kategorie:Vakansieoorde