Zithobeni is 'n nedersetting in Suid-Afrika. Dit is in die noordooste van die Gautengprovinsie geleë net noord van Bronkhorstspruit en suidwes van Ekangala. Zithobeni val onder beheer van die Tshwanemetroraad en huisves ongeveer 22 434 inwoners.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Gauteng