Die NG gemeente Groenkloof was 'n voorstedelike gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Groenkloof, Pretoria. Die gemeente se lidmaattal het gewissel tussen 460 en 490. Die laaste erediens in Groenkloof is op Sondag 25 Oktober 2026 gehou, waarna Groenkloof by Waterkloof ingelyf is.
Enkele leraars Christoph Müller – vanaf Januarie 2004 Koos Louw
Eksterne skakels Amptelike webtuiste
Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Groot-Pretoria