Die Wes-Slawiese tale is die tweede grootste groep binne die Slawiese taalfamilie wat volgens geografiese en fonetiese besonderhede in drie groepe verdeel word: Oos-Slawies (Rusland, Belarus, Oekraïne) Suid-Slawies (Balkan) Wes-Slawies (Pole, Tsjeggië, Slowakye, Silesies, Suidoos-Duitsland: Brandenburg en Sakse)
duimnael|links|Wes-Slawiese stamme in die 9de–10de eeu Die Wes-Slawiese taalgroep bestaan uit: Pools Polabies (wat vroeër tot by die westelike Elbe-gebied van Duitsland gepraat is en tydens die 18de eeu uitsterf) Oossee-Slawies met Pomeraans oos van die Oderrivier, Roegies en die ou Slawiese dialekte wat rondom Berlyn gepraat is, almal uitgesterf, met die Kasjoebiese taal, wat soms as variant van Pomeraans of Poolse dialek beskou word, as die laaste oorblyfsel met sowat 4 500 sprekers Sorbies (of Wendies) met die variante Opper-Sorbies en Neder-Sorbies in die Lausitz, suidoos van Berlyn Silesies Tsjeggies en Slowaaks
Eksterne skakels
Kategorie:Taalfamilies