100px|links

'n Oktaëder is 'n platoniese veelvlak of platoniese vaste liggaam wat bestaan uit agt gelyke vlakke wat in ses hoekpunte byeenkom.

Die vlakke is gelyksydige driehoeke. Daar is twaalf gelyke sye, wat hoeke van 60° of 90° met mekaar maak.

Die inhoud van 'n oktaëder met sy a is:

Voorbeeld van 'n oktaëder-diamant 616-diamant

Kategorie:Ruimtemeetkunde