Hier volg 'n lys van Afrikaanse vakwoordeboeke en terminologielyste:

Akkerboulys/Field Husbandry List (1964) – [Taaldiensburo] Accounting and Commercial Dictionary (English-Afrikaans) (1958) – [B.S. Wiehahn] Lys van Antarktiese terme (1961) Aptekerswoordeboek (1965; 1981) – [S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns] Verklarende vakwoordeboek vir antropologie en argeologie (1996) – [Pieter Johannes Coertze; Roelof Dewald Coertze] Asbesterme en -woordbepalings – [S.A. Buro van Standaarde] Basketbal, korfbal en netbal: sportterme (1975) – [S.A. Departement van Onderwys, Kuns en Wetenskap. Taaldiensburo: Terminologieseksie; S.A. Köordinerende Vaktaalkomitee vir Sport] Betonwoordeboek (1988) – [B.J. Addis; L.C. Bekker] duimnael|Chemiewoordeboek (1968) Biblioteekwoordeboek (1971) – [S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns. Vaktaalburo] Woordeboek van biblioteekkundige, inligtingkundige en verwante terme: English-Afrikaans, Afrikaans-English (1989) - [A. Louw; J. A. Reyneke; S.A. Departement van Nasionale Opvoeding. Nasionale Vakterminologiediens; Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Vaktaalburo] Afrikaans verklarende woordeboek vir biologie (1982; 1984) – [Eulalie Munnik] Verklarende biologiewoordeboek (1983) – [Michael Webb; Meyer de Villiers; Johannes Jacobus du Plessis du Toit] Blommerangskikkingsterme (1964) – [Taaldiensburo] Borduurwoordeboek (1972) – [S.A. Departement van Kultuursake. Huisvlyttaalkomitee; S.A. Departement van Onderwys, Kuns en Wetenskap. Taaldiensburo: Terminologieseksie] Bouwoordeboek (English-Afrikaans; Afrikaans-English) (1960–1987) – [S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns; Vaktaalburo] Brandweerwoordeboek (1985) – [Terminologievereniging van Suid-Afrika; S.A. Brandweerinstituut; Rekenaarmatig en leksikografies herverwerk deur FJ Wolff en PJ Taljaard] Brugwoordelys (2010) – [Johan Dorfling] Bybelkundeterme (1979) Engels-Afrikaanse skeikundige terminologie (1918) – [D.F. du Toit Malherbe] Lys skeikundige terme, Engels-Afrikaans (1955) – [S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns. Vaktaalburo] Chemiewoordeboek (Afrikaans-Engels): Chemical dictionary (English-Afrikaans) (1968) – [S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns. Vaktaalburo: Komitee vir Chemieterme] Die Nuwe chemiewoordeboek. Deel 1, Engels-Afrikaans (1991) – [D. F. Louw. S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns; S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns. Vaktaalburo; S.A. Departement van Nasionale Opvoeding: Nasionale Vakterminologiediens] The New chemistry dictionary. Part 2, Afrikaans-English (1991) – [D. F. Louw. S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns; S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns. Vaktaalburo; S.A. Departement van Nasionale Opvoeding. Nasionale Vakterminologiediens] Dierkundewoordeboek (1982) – [Nasionale Vakterminologiediens] Drukkersterme (English-Afrikaans; Afrikaans-English) (1971) – [S.A. Departement van Onderwys, Kuns en Wetenskap. Taaldiensburo: Vaktaalseksie] Voorlopige duikbote woordelys (1969) – [Dept. van S.A. Verdediging. Vloottaalkantoor] Ekonomiewoordeboek (English-Afrikaans) (1976–1981) – [W.F.J. Steenkamp; S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns. Vaktaalburo] Ekonomie en bedryfswoordeboek (Engels-Afrikaans) (2004) – [W.F.J. Steenkamp; Hendrik Johannes Jacobus Reynders] Woordeboek met elektrotegniese, elektroniese en aanverwante terme – [Chris Cillie, vir die rekenaar verwerk deur Fritz Wolff] Elektrotegniese verklarende woordelys (1964) – [S.A. Buro vir Standaarde] Beveilingrelês (1967) – [S.A. Buro vir Standaarde] Elektriese traksie (1959) – [S.A. Buro vir Standaarde] Elektro-akoestika Elektromeganiese toepassing Elektronika (1964) – [S.A. Buro vir Standaarde] Golfleiers Grondterme (Elektrotegniek) (1962) – [S.A. Buro vir Standaarde] Masjiene en transformators (1964) – [S.A. Buro vir Standaarde] Skakelborde en toestelle vir aansluiting en spanningsreëling -(1967) – [S.A. Buro vir Standaarde] Statiese omsetters duimnael|Een van die voorlopers van die Afrikaanse geneeskundige woordeboeke (1966) Toepassing van elektrisiteit by verhitting Transduktors (1958) – [S.A. Buro vir Standaarde] Verligting (1962) – [S.A. Buro vir Standaarde] Eskomwoordeboek vir kragontwikkeling en -verspreiding (1987) – [Eskom. Taaldiensteseksie van die Dienstegroep] Filatelieterme: Engels-Afrikaanse lys posseëlversamelaarsterme (1977) – [Afrikaanse Filateliese Vereniging] Finansiële woordeboek (English-Afrikaans) (1985) – [ J.D.U. Geldenhuys; E.E. Viljoen-Smook] Sakewoordeboek (1991, 1993) – [J.D.U. Geldenhuys; E.E. Viljoen-Smook] Drietalige sakewoordeboek (1995) – [J.D.U. Geldenhuys; K.D. Mboweni-Marais; E.E. Viljoen-Smook] Nuwe sakewoordeboek (2003) – [J.D.U. Geldenhuys; E.E. Viljoen-Smook] Sakewoordeboek (2009) – [J.D.U. Geldenhuys; E.E. Viljoen-Smook] Fisikawoordeboek (1977) – [S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns. Vaktaalburo] Fotografiewoordeboek (1982) -[S.A. Departement van Nasionale Opvoeding. Vaktaalburo] Mediese Woordeboek (met inbegrip van Veeartsenykundige, Tandheelkundige en Hospitaalbenaminge) (1935) – [F.Z. van der Merwe; J.D. Louw] Voorlopige Geneeskundige Woordelys (1944–1966) – [H. O. Mönnig; F.Z. van der Merwe; J.D. Louw] Lys ontleedkundige terme: Engels-Afrikaans-Latyn (1953) – (S.P.E. Boshoff; Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Vaktaalburo) Beknopte mediese woordeboek (1962) – [Hansen Ralph] Geneeskundige woordeboek (1972; 1988) – [Hendrik Willem Snyman] Woordeboek van Afrikaanse Geneeskundeterme (1979; 1997; 2001) – [Andries Jacob Brink; Universiteit van Stellenbosch] Oxford Mediese Woordeboek: vertalend & verklarend (1993) – [Elizabeth A. Martin. Oxford] Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe (2011) – [Andries Jacob Brink; J. de V. Lochner] Tweetalige lys geologiese en verwante terme (Afrikaans-Engels; Engels-Afrikaans) (1970) – [S.A. Geologiese Opname] Geomorfologiese woordelys – [J.S. van der Merwe; A.B. de Villiers] Grondkundelys (Engels-Afrikaans) (1965) – [S.A. Departement van Landbou-Tegniese Dienste: Landboutaalkomitee; S.A. Departement van Onderwys, Kuns en Wetenskap. Taaldiensburo: Vaktaalseksie] 'n Verklarende woordeboek vir grondkunde (1990; 1995) – [H.v.H. van der Watt; Theo H. van Rooyen] Haarkappersterme (Eng.-Afr., Afr.-Eng.), insluitende dermatologie, fisiologie en higiëne, haarkaplaboratoriumwerk, haarkunde, kosmetologie, manikuring, salonwetenskap, skoonheidskunde (1970, 1971) – [S.A. Departement van Onderwys, Kuns en Wetenskap. Taaldiensburo: Terminologieseksie] Handelsterme en -begrippe vir die sakeman (1978) – [S. Marx; H.J. Dekker] Handwerkwoordeboek: breiwerk, hekelwerk, knoopwerk, kantwerk / Handwork dictionary= knitting, crochet, knotting, lacework (1977) – [S.A.. Department of National Education. Terminology Bureau] Hoedeterme (1970) – [Taaldiensburo] Hokkieterme Eng.-Afr.: Afr.-Eng (1972) – [S.A. Departement van Sport en Ontspanning. Koördinerende Vaktaalkomitee vir Sport / Coordinating Terminology Committee for Sport; S.A. Departement van Onderwys, Kuns en Wetenskap. Taaldiensburo: Terminologieseksie] Hotelontvangsterme met 'n lys uitdrukkings Eng.-Afr.: Afr.- Eng. (1979) – [Departement van Nasionale Opvoeding. Vaktaalburo] Glossarium van Houtterme en Definisies (1960) – [S.A. Buro vir Standaarde] Houtwerkterme (1980) – [Nasionale Vakterminologiediens] Huishoudkundewoordeboek – [Taaldiensburo] Ingenieursterme: hidroulies, pneumaties, fluïdies: English-Afrikaans / hydraulic, pneumatic, fluidic: Afrikaans-Engels (1976) – [Johannes Roux Uys; S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns. Vaktaalburo] Veeltalige inligtingskommunikasietegnologiewoordeboek (Maart 2013) – [Departement van Kuns en Kultuur] Gewone insekname / Common names of insects: insluitende bosluise, myte, aalwurms en spinnekoppe / including ticks, mites, eelworms and spiders (1963) – [S.A. Departement van Landbou-Tegniese Dienste. Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming. Landboutaalkomitee] Gewone insekname: insluitende bosluise, myte, aalwurms en spinnekoppe (1979) – [S.A. Departement van Landbou-Tegniese Dienste. Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming.] Johannesburg Stock Exchange Terminology: English – Afrikaans (1963) – [Johannesburg Stock Exchange] Juridiese woordeboek, Afrikaans-Engels, English-Afrikaans / Juridical dictionary, Afrikaans-Engels , English-Afrikaans (1980) – [Claude A. Marais] Marais se juridiese woordeboek / Marais' juridical dictionary (1983) – [Claude A. Marais] duimnael|Kunsterme (1967) Handleiding van katoenterme vir Suidelike Afrika (1990) – [K.W. Sanderson] Kerkwoordeboek / Church Dictionary (1970) – [Catholic Bishop's Conference / Katolieke Boekhandel] Kernenergieterme (1976) – [Raad op Atoomkrag. Vaktaalburo; S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns. Vaktaalburo] Terminologie in verband met en die klassifikasie van kleefmiddels vir hout – [S.A. Buro vir Standaarde] Krieketterme (2 217 terme) (197?) – [Chris Cillie; J.H. Jordaan. F.A.K.] Kriminologiewoordeboek. Afrikaans-Engels met verklarings. English-Afrikaans. 1 600 terme / 1 600 terms (1978) – [Daniël Andreas Louw; P.R. Smith; T.J. van Heerden. S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns. Vaktaalburo] Kunsterme (1967) – [S.A. Departement van Onderwys, Kuns en Wetenskap. Taaldiensburo: Vaktaalseksie] Kwaliteit-woordelys – [S.A. Buro vir Standaarde] Glossarium van terme vir kwaliteitsversekering en kwaliteitsbeheer Landbou-ingenieursterme (1973) - [Nasionale Vakterminologiediens] Drietalige Landbouwoordeboek (Afrikaans, Xhosa, Engels) (2011) – [Departement van Landbou] Letterkundige sakwoordeboek vir Afrikaans. (1963–1982) – A.P. Grové Literêre terme en teorieë. 1992. - [Hein Viljoen; T.T. Cloete ] Terminologie vir Liggaamlike Opvoeding (1968) – [Departement van Kultuursake] Linguistiekwoordeboek Lugvaarttermelys Weergawe 0.10 (Engels na Afrikaans) (2021 bygewerk) – Chris R. Burger Lys van lokomotiefterme (1953) – [S.A. Spoorweë. Taalburo] Defining Afrikaans dictionary of social work with equivalent terminology in English / Verklarende Afrikaanse woordeboek vir maatskaplike werk met ekwivalente terminologie in Engels (1971) – [Dept. van Volkswelsyn en Pensioene. Vaktaalkomitee vir Maatskaplike Werk] Tweetalige definierende woordeboek vir maatskaplike werk (1984) – [Dept. van Volkswelsyn en Pensioene; Dept. van Gesondheid en Welsyn. Vaktaalkomitee vir Maatskaplike Werk; Dept. Nasionale Opvoeding. Vaktaalburo] New dictionary of social work / Nuwe woordeboek vir maatskaplike werk (1995) – [Vaktaalkomitee vir Maatskaplike Werk] Veeltalige MIV/Vigs-woordeboek (2012) – [Departement Kuns en Kultuur] Terme in die molekulêre biologie (1987) – [P.L. le Roux; D.F. Louw. Vakterminologiediens] Motor terms : English-Afrikaans, Afrikaans-English (1965) – [S.A. Spoorweë; Spoorwegtaalburo; S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns. Vaktaalburo] Motorwoordeboek. English-Afrikaans, Afrikaans-Engels (1973) – [S.A. Spoorweë. Spoorwegtaalburo] Motorisme handboek / Manual de automobilisimo (1969) – [Afrikaans-Portguese Vriendskapvereniging] Engels-Afrikaanse terminologie van musiek (1950). M.C. Roode. Musiekwoordeboek (1973; 1976) – [S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns. Vaktaalburo; S.A. Vereniging van Musiekonderwysers. Redaksiekomitee] Afrikaanse verklarende musiekwoordeboek (1994) – [M.E. van Blerk] Suid-Afrikaanase musiekwoordeboek (2000) – [Izak Grové; Reino Ottermann; Maria Smit. Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns; Nasionale Terminologiediens Suid-Afrika] Mynbouwoordeboek (1983) – [Dept. van S.A. Nasionale Opvoeding. Vaktaalburo; Mynbouterminologiekomitee] Mynventilasieterme (1961) – [Mynventilasievereniging, Federale Mynbou, Johannesburg] Oftalmologiese leksikon (1972) – [S. Etzine; H. Meyer] Opmeetwoordeboek (1965) – [SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Vaktaalburo] Opvoedkundewoordeboek (Boekdeel 1-6) (2008) – [Adriaan J. Smit] Oseanologiewoordeboek (2004) – [Johann R.E. Lutjeharms] Pad- en vervoerterme (1986) – [WNNR. Komitee vir Padterme] Gewysigde paramediese vakwoordeboek (1996) – [Lynette van Rensburg]